ONS DROOM VAN KERKE…

waar God se woord geleer & gedeel word onder mekaar

waar mense mekaar onvoorwaardelik & radikaal liefhet

waar ons die geloof sal hê om groot gebede te bid en te beleef hoe God ons antwoord

waar ons God sien werk deur wonders en tekens

waar mense onselfsugtig uitdeel om die nood in ons gemeenskap te vul

waar aanbidding ‘n tyd van blydskap en feesviering sal wees

waar mense hulle kos & geloof met
mekaar sal deel

waar ons die guns van almal, gelowig en ongelowig, sal wen

waar mense God ontdek omdat ons in liefde Jesus sonder skaamte verkondig

Ontmoet die span

  • Emille steyn

    Presiderende Pastoor: Visionêre leier

  • Johan Pieterse

    Kampus Pastoor: Glen Marais

  • Bjorn Bantjes

    Pastoor: Jeug & Ontwerp

  • Trés-jolie Cronje

    Pastoor: Opleiding & Kommunikasie

  • MJ Cronje

    Konneksiegroepe

  • Su-Lize Kitshoff

    Pastoor: Kidz & Sending

  • Elzabé Lorenzen

    Pastoor: Seniors

  • Jean Maree

    Intern & Jong Volwassenes

  • Mariaan Uys

    Admin

  • Daleen Greyling

    Admin

  • Lebo Mphahlele

    Ontvangs & Admin